Monday, 4 July 2011

Welkom!

A picture of the Church of the Holy Family in ...Image via WikipediaDie doel van hierdie blog is om vrae te beantwoord wat mense nie openlik wil vra nie, ek mag miskien nie al die antwoorde he nie, maar ek kan saam met jou soek na 'n oplossing vir jou probleem of om dinge beter te verstaan en te verander.

Indien u geestelike berading of gebed benodig kontak my by belindapaar@gmail.comEnhanced by Zemanta

No comments:

Post a Comment

Hoekom kies Jesus n donkie en nie n perd nie?

  Al vier die Evangelies vertel ons van die Jesus Christus se triomfantlike intog in Jerusalem, vyf dae voor Sy sterwe aan die Kruis. Matt 2...