Thursday 7 July 2011

Wat van satanistiese musiek?

Baroque instruments including hurdy gurdy, har...Image via Wikipedia

Die Bybel se dat wanneer satan sy vlerke oopgesprei het in die hemel, het die mooiste musiek uit sy vlerke gespeel.

Om te dink dat die musiek jou niks kan doen nie, is dom. Dit doen “niks” aan jou op die oomblik nie, maar wag totdat daar druk op jou gesit word, dan kyk jy hoe reageer jy daarop.

Die vloek wat op musiek gesit is deur satan is oorweldig skokkend, Let op hoe verander jou gemoed wanneer jy na sekere musiek luister, soms voel jy lus om saam te sing, ander maak jou hartseer, sommige musiek laat jou mislik en aggresief voel, let op daarna volgende keer wanneer jy na musiek luister, jy sal verbaas wees watter uitwerking musiek op mens het.

Regae muskiek se vloek is dagga rook en seks,
Heavy metal se vloek is dwelms soos LSD, Mandrux, Cocaine ens
Satanistiese musiek soos Slip Knot, Bullet for my Valentine ens se vloek is selfhaat, selfmoord en moord.

Dit is behalwe die gewone opstandige “karaktertrekke” wat ons dink is net ‘n tiener-fase soos rebellie, humeurigheid, slaaploosheid, drank misbruik, seksuele drange soos slegte gedagtes, selfbevrediging, orgies, gay en lesbeen gedagtes of seks en nuuskierigheid oor pornografie. (Die vloek op pornografie is, om huwelike op te breek, hoerery, wellus, pefersiteit en verkragting.)

Jesus seën

Belinda


As jy enige geestelike hulp, gebed of berading verlang skryf aan Belinda Paar (belindapaar@gmail.com)

Enhanced by Zemanta

No comments:

Post a Comment

Melaatsheid

My doel met hierdie week se skrywe, is om net aan jou die wonderlikheid van ons Bybel te bewys en dat daar geen twyfel moet bestaan dat ons ...