Thursday 7 July 2011

Hoe kry satan/demone toegang in my lewe?

English painter from the 1700s depicts Satan a...Image via Wikipedia







Satan en sy demone kan nie na willekeur in mens se lewe kom nie. Satan kan slegs inkom as jy hom plek gee.


1)                  Oorerwing / bloedlyn vloeke,
2)                  Betrokkenheid by die okkultiese speletjies, glasie, pendulum, ens,
3)                  Onwaardige gebruik van die nagmaal se verbondselemente,
4)                  Vloeke oor jouself uitspreek, selfhaat ens,
5)                  Seksuele misdrywe,
6)                  Afgode in jou huis inbring soos Afrika kuns, Egiptiese beelde ens.

Rig 6:34 En die Gees van die Here het Gideon vervul, en hulle het die vyande verslaan....NADAT hy die onreinhede verwyder het!

Jos 7:11-13 As jy goed in jou huis het wat verban is, is Ek nie meer in jou midde nie, Ek sal nie meer met julle wees, tensy julle die ban onder julle uitdelg nie. Julle sal nie standhou voor jou vyande totdat julle die ban onder julle uit verwyder het nie.

Jesus seën

Belinda



As jy enige geestelike hulp, gebed of berading verlang skryf aan Belinda Paar (belindapaar@gmail.com)

Enhanced by Zemanta

No comments:

Post a Comment

Melaatsheid

My doel met hierdie week se skrywe, is om net aan jou die wonderlikheid van ons Bybel te bewys en dat daar geen twyfel moet bestaan dat ons ...