Monday 4 July 2011

Wat se mag het demone?

Efs 6:12 Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die bose magte van hierdie sondige wereld, teen die bose geeste in die lug.....hulle is ons dus nie goedgesind nie hulle is boos!

Hulle kan:

Praat en hoor                                                Mark1:24,25
Emosie beleef                                                Jak 2:19
Blind maak                                                    Matt 12:22
Kan baie in jou wees                                     Mark 5:9
Jou reeds besit as kind                                  1 Sam 16:23
Kan sien                                                        Mark 9:20
Liggaamlike siekte en pyn gee                        Luk 6:18
Stomheid en doofheid veroorsaak                   Mark 9:25
Heftig reageer                                                Luk 4:35
Probeer om terug te kom                               Matt 12:43-45
Verstandelike versteurdheid veroorsaam         Luk 8:3
Jouself laat seermaak                                      Mark 5:5

Demone kan dus:

Infesteer                   : drom om jou, kan kontrole vat oor sekere aspekte van jou lewe soos vrees,
                                  rebellie, humeurigheid ens,
Bewoon                   :  maar beheer nie, totdat daar salwing kom, dan kom hulle uit (manifesteer)
Beheer                     :  hulle beheer gevoelens, denke en optrede
Beset                        : neem beheer oor die liggaam, siel en gees, die persoon se persoonlikheid
                                  word heeltemal onder druk.

Volgende blog: Val demone gelowiges ook aan en as ek hulle uitlos sal hulle my uitlos?

Indien u geestelike berading of gebed benodig kontak my by belindapaar@gmail.com

No comments:

Post a Comment

Melaatsheid

My doel met hierdie week se skrywe, is om net aan jou die wonderlikheid van ons Bybel te bewys en dat daar geen twyfel moet bestaan dat ons ...