Baie geluk aan elke aardse Vader, of jy nou ‘n stiefpa, ‘n biologiese pa, of ‘n geestelike pa is, mag God jou sëen uit die skatkamers van Sy Troonkamers.
PSALMS 103:13 Soos 'n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm die HERE Hom oor die wat Hom vrees.
PSALMS 127:3 Kyk, seuns(en dogters) is 'n erfdeel van die HERE; die vrug van die moederskoot is 'n beloning.
No comments:
Post a Comment