Wednesday 3 May 2017

Moenie jou verlede saam sleep nie!

Image result for dragging your past with you

Die verlede is soos 'n sak sement aan jou voete wat jy saamsleep, dit beinvloed jou toekoms, jou drome, jou verhoudings, en as jy aanhou dit saamsleep sal jy nooit in die volheid van God se plan vir jou lewe kom nie,

Jesus het gesterf sodat jy 'n nuwe lewe kan hĂȘ, laat Jesus die bande breek en gee jou lewe oor aan HOM en HY sal jou vrymaak, wie die seun vrygemaak het sal waarlik vry wees!

Vertrou Jesus vandag vir 'n nuwe begin, 'n nuwe lewe, 'n nuwe toekoms en leef vir HOM! Hou jou fokus op die kruis en nie jou verlede nie, moenie terugkyk nie, laat los die verlede en gee dit oor aan Jesus!

Blessings almal
Skrywer Henco Kruger

No comments:

Post a Comment

Melaatsheid

My doel met hierdie week se skrywe, is om net aan jou die wonderlikheid van ons Bybel te bewys en dat daar geen twyfel moet bestaan dat ons ...