Thursday 24 December 2015

Geseënde Kerstyd

Image result for geseende kersfeesImage result for geseende kersfees



Aan al my lesers, vriende en familie


Mag hierdie Christusfees julle herinner aan die belofte van Jesus se geboorte, Mag Hy in elkeen se hart wees elke dag asook tydens hierdie feestyd, en mag ons onthou dat dit gaan oor Hom wat die prys vir ons betaal het met liefde. Hy is gebore omdat die wêreld liefde nodig gehad het.

Ek wil sommer van die geleentheid gebruik maak om ook aan almal dankie te sê vir julle getroue ondersteuning, vir al die briewe, die sëenwense en gebede wat julle ook vir my stuur. Mag die Heilige Gees ons altyd lei in waarheid op hierdie forum en ons sëen met mooi vriendskappe, bemoediging en Jesus liefde.

Geseënde Feestyd vir jou en jou familie.

Liefde
Belinda








1 comment:

  1. 'n Baie geseende kersfees vir jou en jou gesin ook, en dankie vir die mooi forum/blog. Dankie dat jy dit vir ons verstaanbaar maak en uiteenhaal sodat mens nuwe insigte kan kry.

    Moet asb nooit ophou skryf nie, ons het 'n engel soos jy nodig.

    Groete
    Tinus van der Merwe

    ReplyDelete

Melaatsheid

My doel met hierdie week se skrywe, is om net aan jou die wonderlikheid van ons Bybel te bewys en dat daar geen twyfel moet bestaan dat ons ...