Thursday 3 December 2015

Aanneming van baba


Image result for babies playing together


Hierdie is 'n spesiale versoek:

As enige iemand daaraan dink om haar baba te laat aanneem kan jy my asb per epos kontak. belindapaar@gmail.com.

Ek het 'n getroude paartjie wat belangstel om nog 'n boetie of sussie aan te neem, hulle het reeds 2 kinders wat ook aangeneem is. Hulle stel belang in 'n "open adoption" wat beteken dat die biologiese mamma / of ouers kan kontak he met die kind.

Hulle is alreeds goedgekeur om nog n kind aan te neem en het 'n maatskaplike werker reeds in plek om die aanneming te handteer, en is bereid om die regskoste en mediese koste te betaal vir die baba se aanneming.

Jesus seen


As jy enige geestelike hulp, gebed of berading verlang skryf aan Belinda Paar (belindapaar@gmail.com)

No comments:

Post a Comment

Melaatsheid

My doel met hierdie week se skrywe, is om net aan jou die wonderlikheid van ons Bybel te bewys en dat daar geen twyfel moet bestaan dat ons ...