Cover of Churches |
Die Tabernakel as simbool van die wedergebore mens. Die kind van God bestaan uit drie komponente: liggaam, siel en gees (1 Thes 5:23) wat op sy beurt korrespondeer met die tabernakel se voorhof (liggaam), die Heiligdom (siel: emosies, wil en denke) en Allerheiligste (gees: die woonplek van God).
Sunday, 17 June 2012
Hoekom verskil Christene en Christelike kerke van mekaar?-Deel 1
Verskil mense se
mening oor die Bybel omdat Jesus nie wil he ons moet saamstaan en saamstem oor
die Woord nie, Weerspreek die Woord homself? Is dit reg dat mense sekere verse
verskillend verstaan as ander? Is dit reg om oor die Woord te stry en
verskillende opinies daaroor te he? Sommige mense se God het nog nie alles aan
ons bekend gemaak nie, en gebruik soms tot die Woord om die stelling te staaf
deur ‘n Bybel vers te gebruik wat se, “ vandag verstaan jy ten dele, maar
eendag sal jy ten vole verstaan”, ander se dat die Woord sy vertaling verloor
het oor die jare.
1Kor 14:37 As
iemand meen dat hy ‘n profeer of ‘n geestelike mens is, moet hy erken dat wat
ek aan julle skrywe, bevele van die Here is!
1 Pet 23-25 want
julle is wedergebore nie uit verganklike saad nie, maar uit onverganklike deur
die lewende Woord van God wat tot in ewigheid bly ….(25) maar die Woord van die Here bly tot in
ewigheid wat aan julle verkondig is.
2 Tim 3:15-17 en
dat jy van klein af die Heilige Skrifte ken wat jou wys
As die Woord homself weerspreek het, was daar verdeeldheid in die Woord en
2Tim 3:15-17 en dat jy van klein af die Heilige Skrifte ken wat jou wys
Hand 17:11 &
12 …hulle het die Woord met alle welwillendheid
ontvang en elke dag
die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was en baie van hulle het dan ook gelowig geword.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Melaatsheid
My doel met hierdie week se skrywe, is om net aan jou die wonderlikheid van ons Bybel te bewys en dat daar geen twyfel moet bestaan dat ons ...
-
Is dit regvedig dat ons een dag ‘n jaar ‘n “Moedersdag” moet hou om te besef hoe goed en wonderlik ons moeders is? En wat van d...
-
Sowat drie jaar gelede het die bekende Christelike Berader, Belinda Paar, vir Johan Strydom telefonies ontmoet deur ‘n gebedsversoek. Hy wa...
No comments:
Post a Comment